GROOTE SCHUUR HOSPITAL: OVERVIEW
|
OVERVIEW
|
GROOTE SCHUUR-HOSPITAAL
Groote Schuur-hospital, of GSH, is 'n hospitaal wat deur die staat befonds word in Kaapstad, Suid-Afrika, wat:
- gespesialiseerde en super-gespesialiseerde sorg verskaf vir pasiënte
- wêreldklas akademiese opleiding gee aan interns en kliniese assistente en
- 'n wêreldberoemde navorsingshospitaal is
Ons grootste aanspraak op roem is waarskynlik dat dit die hospitaal is waar die eerste hartoorplanting in 1967 gedoen is. Besoek die GSH-museum om te sien hoe medisyne oor die jare verander het.
Maar daar is baie gevierde werk wat gedoen word deur die hospitaal se talle departemente en meer as 3663 toegewyde personeel wat meer as 560 000 verwysings en binnepasiënt-toelatings per jaar versorg.
Talle van die gevalle is ingewikkeld en dit is een van die redes waarom GSH 'n uitstekende opleidings-, sowel as helende instelling is. Vind meer oor die hospitaal se statistieke hier uit.
|
![]() |

GSH-wapen
Servamus - Ons Dien
|
|
The content on this page was last updated on 13 May 2008
|
|
Cape Gateway is a government service aimed primarily at citizens of the Western Cape, providing information on local, provincial and national government |
 |